Kelkiewyn offers safe quality executive & tourist accommodation with a difference. There are seventeen 'en suite' double rooms (of which three are twin rooms); each with a private entrance and all the usual amenities
An indoor swimming pool surrounded with lots of plants, dining- and lounge areas, sundeck and fireplaces - all under a huge glass roof. Lovely gardens with an outdoor pool
|
|
|
Kelkiewyn bied veilige gehalte korporatiewe en toeriste verblyf met ´n verskil. Daar is sewentien 'en suite' dubbelkamers (waarvan drie meer as een bed het); elk met ´n private ingang en die gewone komplimentêre items.
Onder ´n groot glasdak is die eetvertrek en sithoekies, sondek en kaggels, baie plante - alles om ´n swembad. Buite is ´n pragtige tuin en buiteswembad.
|